• No se han encontrado resultados

VERTAKKINGBEGROTINGS MET GELYKBREEK ANALISE Feb-16

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "VERTAKKINGBEGROTINGS MET GELYKBREEK ANALISE Feb-16"

Copied!
6
0
0

Texto completo

(1)

Produkte: Landbou-Ontwikkeling Overberg Agri (Edms) Bpk

Posbus 50, Caledon, 7230 Tel 028-214 3800

Faks 028-212 1759 Landbou-adviseurs:

Francois Human Pierre Laubscher

Caledon Bredasdorp

tel 028 214 3826 tel 028 425 5827

francoish@overbergagri.co.za pierrel@overbergagri.co.za

VERTAKKINGBEGROTINGS

MET GELYKBREEK ANALISE

Feb-16

Vrywaring:

Die voorbereiding van die inligting is met groot sorg gedoen om die akkuraatheid daarvan te verseker. Weens die aard van die inligting en data wat in die dokument weergegee word, kan Overberg Agri of

enige van sy personeellede nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese deur enige een gely weens die gebruik of nie-gebruik hiervan nie.

Eiendom en gebruik:

Hierdie model is eiendom van Overberg Agri en is slegs vir gebruik deur die persoon aan wie dit direk ge-adresseer is. Moet asb nie hierdie model versprei aan ander persone nie. Produsente is welkom

om die model direk aan te vra. Bron van inligting:

Die syfers wat gebruik is is aangepaste gemiddeldes van die produksiekoste-begrotings vir die Caledon gebied. Syfers kan ook aangepas word vir unieke omstandighede.

Beskrywing:

Die dokument bevat vertakkingbegrotings van kontantgewasse en weidings vir die Caledon gebied.

Die syfers en berekeninge dien as riglyn vir begroting van produksiekoste en om gelykbreekpryse en -opbrengste te bereken.

Spesieke fokus word ook op Koring en Gars geplaas met grafiese illustrasie van waar die gelykbreekpryse lê teenoor huidige markpryse.

(2)

VERTAKKING BEGROTINGS VIR 2016

OPSOMMING VAN VERTAKKINGBEGROTINGS EN GELYKBREEK-ANALISE

Die syfers hieronder is verkry vanaf die volledige vertakkingbegrotings-blad en kan daar gewysig word.

VERTAKKINGS KORING GARS HAWER-OES CANOLA INKOMSTE

Safex of kontrak prys (R/ton) 4 042.00 4 042.00 3 200.00 5 700.00

Bemarkingskoste en aftrekkings (R/ton) 789.50 478.56 16.00 4.00

Plaashek prys (R/ton) 3 252.50 3 563.44 3 184.00 5 696.00 Begrote Opbrengs (ton/ha) 3.10 3.20 2.80 1.50

Bruto Inkomste (R/ha) : Gewasse 10 082.75 11 403.01 8 915.20 8 544.00

BRUTO INKOMSTE (R/HA) 10 082.75 11 403.01 8 915.20 8 544.00 KOSTE VAN PRODUKSIE

Direkte koste : Gewasse 5 473.92 5 031.74 4 217.60 5 020.43

Bewerkingskoste : Gewasse 1 164.53 1 219.14 1 207.85 1 131.51

TOTAAL PRODUKSIEKOSTE 6 638.45 6 250.88 5 425.45 6 151.94

Rente op produksiekoste* 331.92 312.54 271.27 307.60

PRODUKSIEKOSTE MET RENTE 6 970.37 6 563.42 5 696.72 6 459.54

Totale Vaste Koste** 2 382.89 2 382.89 2 382.89 2 382.89

TOTAAL KOSTE (R/HA) *** 9 353.26 8 946.31 8 079.61 8 842.43 * Rente op produksiekoste - sien Begroot-Gewasse sigblad, ry 67 & 68

** Vaste koste = Oorhoofse plus vreemde faktor koste - sien Begroot-Gewasse sigblad, ry 104 - 130 *** Waardevermindering en Ondernemersloons is nog nie ingereken nie.

MARGES

BRUTO MARGE NA RENTE (R/HA) 3 112.38 4 839.58 3 218.48 2 084.46 NETTO WINS (R/HA) 729.49 2 456.69 835.59 -298.43 GELYKBREEK ANALISE

Gelykbreek Plaashek-Prys (R/ton) 3 017 2 796 2 886 5 895

plus Bemarkingskoste (R/ton) 790 479 16 4

Gelykbreek Safex of Kontrak Prys (R/ton) 3 807 3 274 2 902 5 899 Gelykbreek Opbrengs (ton/ha) 2.88 2.51 2.54 1.55

* Gelykbreek Plaashek-Prys (R/ton) = Totale koste (R/ha) gedeel deur begrote opbrengs (ton/ha).

* Gelykbreek Safex of Kontrak Prys (R/ton) = Gelykbreek Plaashek-Prys (R/ton) plus Bemarkingskoste (R/ton). * Gelykbreek Opbrengs (ton/ha) = Totale koste (R/ha) gedeel deur begrote plaashek-prys (R/ton).

Vrywaring:

Die voorbereiding van die inligting is met groot sorg gedoen om die akkuraatheid daarvan te verseker. Weens die aard van die inligting en data wat in die dokument weergegee word, kan Overberg Agri of enige van sy personeellede nie aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese deur enige een

Die syfers wat gebruik is is aangepaste gemiddeldes van die produksiekoste-begrotings vir die Caledon gebied. Die doel van die syfers en berekeninge is om as riglyn te dien vir

vertakkingbegrotings en om gelykbreekpryse en -opbrengste te bereken. Syfers kan aangepas word vir unieke omstandighede.

(3)

VERTAKKING BEGROTINGS VIR 2016

NETTO WINS VAN VERTAKKINGS EN BOERDERY (R/HA TENSY ANDERS VERMELD)

GEWAS Koring Gars

Hawer-Oes Canola

A. BRUTO INKOMSTE

Safex Koring - Desember (R/ton) SAMESTELLING (HEKTAAR) - - -

-Samestelling % - - -

-GEWASSE:

Opbrengs (ton/ha) 3.10 3.20 2.80 1.50

Safex/kontrak prys (R/ton) 4 042 4 042 3 200 5 700

Bemarkingskoste (R/ton) 789.50 478.56 16.00 4.00

Plaashek prys (R/ton) 3 252.50 3 563.44 3 184.00 5 696.00

Bruto Inkomste (R/ha) : Gewasse 10 082.75 11 403.01 8 915.20 8 544.00 TOTAAL BRUTO INKOMSTE 10 082.75 11 403.01 8 915.20 8 544.00

B. PRODUKSIE KOSTE

Direkte koste : Gewasse 5 473.92 5 031.74 4 217.60 5 020.43

Saad 706.70 666.07 578.00 911.40 Bemesting 2 488.00 2 353.45 1 956.21 1 935.50 Spoor-elemente 33.60 33.60 33.60 51.10 Onkruidbeheer 777.61 777.61 474.98 864.35 Insekbeheer 192.09 193.03 145.80 548.73 Swambeheer 562.09 562.09 396.31 385.27 Bemarking 265.92 131.20 394.80 30.26

Kontrakdienste, Ontledings en Kartering 378.60 238.60 179.90 240.00

Losarbeid 12.50 12.50 12.50 12.50

Versekering (brand & Sasria) 35.17 38.34 27.75 23.29

Oesversekering 0.00 0.00 0.00 0.00

Waterkoste 21.64 25.25 17.75 18.03

Bewerkingskoste : Gewasse 1 164.53 1 219.14 1 207.85 1 131.51

Brandstof 546.17 600.78 592.55 551.15

Herstel & Onderhoud 618.36 618.36 615.30 580.36

Produksiekoste : Gewasse 6 638.45 6 250.88 5 425.45 6 151.94 TOTAAL PRODUKSIE KOSTE 6 638.45 6 250.88 5 425.45 6 151.94

C. BRUTO MARGE

BRUTO MARGE VOOR RENTE 3 444.30 5 152.13 3 489.75 2 392.06 RENTE 331.92 312.54 271.27 307.60 Rente op produksiekoste 10.0% vir 6 maande

BRUTO MARGE NA RENTE 3 112.38 4 839.58 3 218.48 2 084.46

D. VASTE KOSTE

Oorhoofse koste (sien onder) 1 598.69 1 598.69 1 598.69 1 598.69 Vreemde faktor koste (sien onder) 784.20 784.20 784.20 784.20

TOTAAL VASTE KOSTE 2 382.89 2 382.89 2 382.89 2 382.89

E. NETTO WINS

NETTO WINS 729.49 2 456.69 835.59 -298.43

Die syfers wat gebruik is is aangepaste gemiddeldes van die produksiekoste-begrotings vir die Caledon gebied. Die doel van die syfers en berekeninge is om as riglyn te dien vir vertakkingbegrotings en om gelykbreekpryse en -opbrengste te bereken. Syfers kan aangepas word vir unieke omstandighede.

(4)

GEWAS Koring Gars

Hawer-Oes Canola

F. GELYKBREEK-ANALISE

Gelykbreek Opbrengs (ton/ha)

Plaashek-prys (R/ton) 3 252.50 3 563.44 3 184.00 5 696.00 Gelykbreekopbrengs : Produksiekoste 2.04 1.75 1.70 1.08

Gelykbreekopbrengs : Totale Koste 2.88 2.51 2.54 1.55

* Gelykbreek Opbrengs (ton/ha) = Totale koste (R/ha) gedeel deur begrote plaashek-prys (R/ton). Gelykbreek Prys (R/ton)

Opbrengs (ton/ha) 3.10 3.20 2.80 1.50 Direkte Koste 1 765.78 1 572.42 1 506.29 3 346.95 Masjineriekoste 375.65 380.98 431.38 754.34 Produksiekoste 2 141.44 1 953.40 1 937.66 4 101.29 Rente op Produksiekoste 107.07 97.67 96.88 205.06 Oorhoofse koste 515.71 499.59 570.96 1 065.79 Vreemde faktor koste 252.97 245.06 280.07 522.80

Gelykbreek plaashek-prys (R/ton) 3 017.18 2 795.72 2 885.58 5 894.95

Plus bemarkingskoste (R/ton) 789.50 478.56 16.00 4.00

Gelykbreek kontrakprys (R/ton) 3 806.68 3 274.28 2 901.58 5 898.95

* Gelykbreek Plaashek-Prys (R/ton) = Totale koste (R/ha) gedeel deur begrote opbrengs (ton/ha).

* Gelykbreek Safex of Kontrak Prys (R/ton) = Gelykbreek Plaashek-Prys (R/ton) plus Bemarkingskoste (R/ton).

AANNAMES VIR VASTE KOSTE

OORHOOFSE KOSTE R/Hektaar

Gereelde Arbeid + Voorman 584.50

Salarisse (Sekretaresse) 27.05

Losarbeid - oorhoofs 12.65

Vaste verbeterings - herstel & onderhoud 213.79 Vaste verbeterings - Nuwe 213.79 Versekering & lisensies- (Geboue, Motor, ens.) 142.25

Bankkostes 15.71

Konsultasiefooie / Rekenmeester 71.43

Elektrisiteit 149.52

Diverse uitgawes Plaas (Algemeen) 106.75

Kontrakwerk oorhoofs 61.25

Totaal Oorhoofse Koste 1 598.69 VREEMDE FAKTOR KOSTE R/Hektaar

Grondhuur/Deelsaaiery 479.30

Gehuurde Bestuur 36.70

Rente ander Krediteure 75.89

Rente op Bedryfskapitaal 55.91

Rente op Medium, Langtermyn Kapitaal 136.40

Totaal Vreemde faktor koste 784.20 TOTAAL VASTE KOSTE*** 2 382.89

*** Waardevermindering en Ondernemersloons is nog nie ingereken nie.

Vrywaring:

Die voorbereiding van die inligting is met groot sorg gedoen om die akkuraatheid daarvan te verseker. Weens die aard van die inligting en data wat in die dokument weergegee word, kan Overberg Agri of enige van sy personeellede nie aanspreeklik

(5)

KORING - GELYKBREEK ANALISE

Safex prys (R/ton) 4 042.00 Begrote Opbrengs (ton/ha) 3.10

Aftrekkings (R/ton) 794.50 Gelykbreek Opbrengs (ton/ha) 2.88

Plaashek prys (R/ton) 3 247.50 Gelykbreek Safex-prys (R/ton) R 3 812

Bemarkingskostes en aftrekkings (R/ton)

Graaddiskonto 159.50 --- > Graad Aftrekking % Gelewer

Vervoerdifferensiaal 550.00 B1 0 20%

Silokoste 45.00 B2 145 50%

Makelaarskommissie 20.00 B3 290 30%

Heffings 20.00 B4 435 0%

Bemarkingskoste (R/ton) 794.50 100%

TOTALE KOSTE VINNIGE GELYKBREEK-ANALISE

PRODUKSIE EN VASTE KOSTE (R/HA) OPBRENGS (TON/HA) SAFEX-PRYS (R/TON)

Direkte koste 5 473.92 Safex = 4 042 Opbrengs (ton/ha) =

Bewerkingskoste 1 164.53 Plaashek = 3 248 2.60 3.10 3.60

TOTAAL PRODUKSIEKOSTE 6 638.45 2.04 ton/ha R 3 348 R 2 936 R 2 639

Rente op produksiekoste 331.92

PRODUKSIEKOSTE MET RENTE 6 970.37 2.15 ton/ha R 3 475 R 3 043 R 2 731

TOTAAL VASTE KOSTE 2 382.89

TOTAAL KOSTE 9 353.26 2.88 ton/ha R 4 392 R 3 812 R 3 393

SENSITIWITEITSANALISE

GELYKBREEK SAFEX PRYS (R/TON)

Produksie- en Oorhoofste koste (R/ha) 6 000 6 500 7 000 7 500 8 000 8 500 9 000

1.50 4 795 5 128 5 461 5 795 6 128 6 461 6 795 Opbrengs 2.00 3 795 4 045 4 295 4 545 4 795 5 045 5 295 (ton/ha) 2.50 3 195 3 395 3 595 3 795 3 995 4 195 4 395 3.00 2 795 2 961 3 128 3 295 3 461 3 628 3 795 3.50 2 509 2 652 2 795 2 937 3 080 3 223 3 366 4.00 2 295 2 420 2 545 2 670 2 795 2 920 3 045 4.50 2 128 2 239 2 350 2 461 2 572 2 683 2 795 Aftrekkings (R/ton) 794.50 WAT MAAK DIE PRYSE ?

Gelykbreek Safex-prys (R/ton) 3 811.68 Begrote Koste (R/ha) 9 353

Bemarkingskoste (R/ton) 794.50 Begrote Opbrengs (ton/ha) 3.10

Gelykbreek Plaashek prys (R/ton) 3 017.18

2 000 2 500 3 000 3 500 4 000 4 500 5 000

Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des

Gemiddelde maandelikse pryse : 2011 - 2015

2011 2012 2013 2014 2015 Gelykbreek

(6)

GARS - GELYKBREEK ANALISE

Safex prys (R/ton) 3 810.00 Begrote Opbrengs (ton/ha) 3.20

Gars Basis Prys (R/ton) 3 167.10 Gelykbreek Opbrengs (ton/ha) 2.70

Aftrekkings (R/ton) 41.50 Gelykbreek Plaashek-prys (R/ton) R 2 796

Glyskaal-premie (R/ton) 190.00 Gelykbreek Safex-prys (R/ton) R 3 300

Plaashek prys (R/ton) 3 315.60

Bemarkingskostes en aftrekkings (R/ton) Safex prys (R/ton) 3 810.00

Silokoste 0.00 Graadaftrekking : B2 155.00

Adminfooi 18.50 Vervoerdifferensiaal 550.00

Heffings 23.00 Prys : B2-Koring 3 105.00

Bemarkingskoste (R/ton) 41.50 Premie-faktor : x 1.02 3 167.10

TOTALE KOSTE VINNIGE GELYKBREEK-ANALISE

PRODUKSIE EN VASTE KOSTE (R/HA) OPBRENGS (TON/HA) SAFEX-PRYS (R/TON)

Direkte koste 5 031.74 Safex = 3 810 Opbrengs (ton/ha) =

Bewerkingskoste 1 219.14 Plaashek = 3 316 2.70 3.20 3.70

TOTAAL PRODUKSIEKOSTE 6 250.88 1.89 ton/ha R 2 829 R 2 475 R 2 216

Rente op produksiekoste 312.54

PRODUKSIEKOSTE MET RENTE 6 563.42 1.98 ton/ha R 2 943 R 2 570 R 2 299

TOTAAL VASTE KOSTE 2 382.89

TOTAAL KOSTE 8 946.31 2.70 ton/ha R 3 808 R 3 300 R 2 930

SENSITIWITEITSANALISE

GELYKBREEK SAFEX PRYS (R/TON)

Produksie- en Oorhoofste koste (R/ha) 6 000 6 500 7 000 7 500 8 000 8 500 9 000

1.50 4 481 4 808 5 135 5 461 5 788 6 115 6 442 Opbrengs 2.00 3 501 3 746 3 991 4 236 4 481 4 726 4 971 (ton/ha) 2.50 2 912 3 108 3 305 3 501 3 697 3 893 4 089 3.00 2 520 2 684 2 847 3 010 3 174 3 337 3 501 3.50 2 240 2 380 2 520 2 660 2 800 2 940 3 080 4.00 2 030 2 153 2 275 2 398 2 520 2 643 2 765 4.50 1 867 1 976 2 084 2 193 2 302 2 411 2 520 Aftrekkings (R/ton) 41.50 Glyskaal-premie (R/ton) 190.00 WAT MAAK DIE PRYSE ?

Gelykbreek Plaashek prys (R/ton) 2 795.72 Gelykbreek Safex-prys (R/ton) 3 300.32

Aftrekkings (R/ton) 41.50

Glyskaal-premie (R/ton) 190.00 Begrote Koste (R/ha) 8 946

Gelykbreek B2-Koring-Prys (R/ton) 2 595.32 Begrote Opbrengs (ton/ha) 3.20 2 000 2 500 3 000 3 500 4 000 4 500 5 000

Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des

Gemiddelde maandelikse pryse : 2011

- 2015

2011 2012 2013 2014 2015 Gelykbreek

Referencias

Documento similar

Bezüge welcher Art immer, die aus Mitteln des Staates, der Länder (Stadt Wien), der Gemeinden oder öffentlich-rechtlicher Körper- schaften wegen einer Betätigung für die NSDAP

Das Bundesministerium für Vermögens- sicherung u n d Wirtschaftsplanung kann durch Verordnung Bestimmungen über die Auflösung der unter öffentlicher Verwaltung stehenden

Die Berichtigung des Grundbuches hat auf Antrag der „Österreichischen Apothekerkammer" unter Vorlage eines vom Bundesministerium für soziale Verwaltung im Einvernehmen mit

(1), ge- nannten Personen politischer Leiter vom Orts- gruppenleiter oder Gleichgestellten aufwärts ge- wesen oder hat sie einem der Wehrverbände oder einer anderen Gliederung mit

Die hohe Beteiligung bei den Referenden in Frankreich und den Niederlanden und die große Stimmendifferenz zwischen den Lagern der Befürwor- ter und Gegner sowie insbesondere

Wer mit der Entscheidung für den Namen «Verfassung für Europa» eine neue Stufe der Postnationalität im Sinne der Überwindung der Nationalstaaten erreichen will, wird Sympathie

(1) Antragsberechtigt sind Personen (im Forderungsverfahren auch Vereinigungen), die vom nationalsozialistischen Regime aus politischen Gründen, aus Gründen der Abstammung,

Sofern sich die betroffenen Staaten nicht freiwillig mit einem Sonder- status außerhalb der EU einverstanden erklären, wäre es auch denkbar, dass die Staaten, die